Clip vidéo

Net Jy Weet
Regarder le vidéoclip de {trackName} par {artistName}

Apparaît dans

Crédits

INTERPRÉTATION
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Paroles/Composition

Paroles

Net jy weet Want ons paaie het gekruis en die hemel het gedruis Elke antwoord 'n besluit maar net jy weet NEt jy sal ooit weet. Die tyd die voel dalk min maar hierdie is nog net die begin Van ons storie, ons verhaal maar net jy weet Net jy sal ooit weet. Ek sal mos nooit die einde van daai gesprek vergeet nie Ek sien nog steeds die nat op jou wang Ek dink ons altwee was maar net bang... Ek sal die staeltjies opmaak, wag jy net daar Ek sal mos nooit daai dag kan vergeet nie Ons het by 'n berg op gery En agter op die klap van die bakkie Het ons gesit met 'n bottel wyn Ek sal die staeltjies opmaak, wag jy net daar
Writer(s): Herman Kleinhans Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out