Credits

PERFORMING ARTISTS
Schwabie
Schwabie
Performer
Henru
Henru
Performer
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Schwabie
Schwabie
Composer
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Producer

Lyrics

lang pad
tien kilos dan is ek
terug skat
onthou jy ons was
jong lovers op die Platteland
ek hou vas so skuif soos wat ek kan
en tyd vlieg
vat my terug as ek nou
kon kies
jy weet ek doen als wat ek kan
die skade is gemaak
die stad brand
vat my terug na die huis
laat ek daar kan vergaan
dit was nog nooit veel nie
maar dis al wat nog staan
en ek dink ek verstaan
hoekom jy terug wou gaan
so net vir vanaand hou vas
so stuif soos jy kan
houvas so stuif soos wat jy kan
ek is moeg
veg die slaap want ek weet
ek moet
more van jou vergeet
want jy is weg
ons stap die pad maar dis net
tot so ver
en dalk het ek als verbeel
hoe jy my in die aande kon groet
was ons tyd gesteel
ek leen 'n oomblik as jy my soek
en ons val gereeld maar die keer
sukkel ek om te staan
kom en maak my heel
en wys my waar kom ek vandaanvat my terug na die huis
laat ek daar kan vergaan
dit was nog nooit veel nie
maar dis al wat nog staan
en ek dink ek verstaan
hoekom jy terug wou gaan
so net vir vanaand hou vas
so stuif soos jy kan
houvas so stuif soos wat jy kan
Written by: Leon Henry Schwab, William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out