Credits
PERFORMING ARTISTS
Len Muller
Performer
ShokBasse
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Len Muller
Lyrics
ShokBasse
Composer
Gideon Botes
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Gideon Botes
Producer
Lyrics
Vrede was ver ek kon dit nie kry nie
Onder 'n berg vol vrees binne my
Verlore verdwaal my oë was blind
Weg van die lig val soos 'n kind
En toe vang jy my
En jy maak my vry
Ek voel jou hartklop hier binne my pols
Toe jy my naam roep het ek alles gelos
Met al my smart rus met my kop op jou bors
Jy is die een hoop bou my huis op 'n rots
Gee my genade gee my hoop
Alles gegee om jou weer te hoor
Jou woorde kom lei my nader aan jou
Ek voel jou hartklop hier binne my pols
Toe jy my naam roep het my vrees my gelos
Jou liefde is weer die asem in my
En ekke oorleef want jy is vir my
Die kettings gebreek en jy is die een
Wat my weer laat voel ek lewe weer
In hierdie donker tyd is jy die lig wat skyn
En jy skyn oor my en jy maak my vry
Ek voel jou hartklop hier binne my pols
Toe jy my naam roep het ek alles gelos
Met al my smart rus met my kop op jou bors
Dis als ok, ok, ok, ok
Ek voel jou hartklop hier binne my pols
Toe jy my naam roep het ek alles gelos
Met al my smart rus met my kop op jou bors
Jy is die een hoop bou my huis op 'n rots
Ek voel jou hart
Written by: Gideon Botes, Len Muller, ShokBasse