Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Anton Goosen
Anton Goosen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Goosen
Anton Goosen
Songwriter

Lyrics

Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker potjiekos
Die Drommedaris kom in Tafelberg aan
Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing
Ou Jan van Riebeeck, hy gaan nader staan
Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing
Die Hollanders is 'n nuuskierige klomp
Oral in die Kaap, daar gaan kyk hulle rond
Harry en sy strandlopertjies was ook daar
Hulle maak 'n vetstert-skapie gaar
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker potjiekos
Harry hardloop nader met 'n swaai van die hand
Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing
Harry en Van Riebeeck, hulle sit op die sand
Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing
Harry en ou Jan, hulle ruil hulle goed
Altwee in die skik, maar net voor hulle groet
Ou Jan vra daardie potjiekos, meneer
Asseblief sal jy vir my ook leer?
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker potjiekos
Die hele wêreld kom mos toe ook hier aan
Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing
Portugese, Franse, Duitser, Ingelsman
Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing
Potjiekos het op die groot trek saam gegaan
Oor die Blouberge tot by ou Dingaan
Ou miesies Victoria het dit self verklaar
Die lekkerste van alles is die potjiekos daar
Baie jare het gekom en weggegaan
Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing
Die potjie met die kos het altyd vas gestaan
Kom laat ons sing, ja, kom laat ons sing
Binne-in die pot gaan jy die volgende kry
Somer en son en saffier vir my
Braaivleis en rugby en lekker dans
'n Orkes op die tong, vol Afrikaans
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker potjiekos
Written by: Anton Goosen
instagramSharePathic_arrow_out