Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Anton Goosen
Anton Goosen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Goosen
Anton Goosen
Songwriter

Lyrics

Huismoles in sy fles een twee drie safe vyf ses
Boy van die suburbs gaan kuier vanaand
Die lang naweek sak hy af Durbs toe en weer terug
Eenduisend cc brul deur die lug
Hy luister na Elvis en die hartseer Sonskyn susters
Sussie speel ook saam op die Hawian kitaar
Kabouter by die voorhek en 'n vistenk in die sit vertrek
Taai ding langs die sifdeur wat die goggas laat vrek
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs gaan die ysterperd slaat
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs gaan die ysterperd slaat
Oh-wa-ho-wa-oh jodaladi oh
Oh-wa-ho-wa-oh jodaladi oh
Die eendjies in 'n ry
Langs die Tretsikov skildery
Wat is 'n huis sonder my moeder sê hy
Elke huis het sy kruis
Met 'n bier in die regter vuis
Hy ken die lewe en hy is wêrelds wys
Oor 'n boom tak in die straat
Hang sy motor enjin sondag laat
Sussie help hom ook in haar krimpelien mini rok
Oor die dashboard groeie 'n grasperk
En agter is 'n groot wit vlerk
G-T-W-Z op getune vir Sondag pret
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs gaan die ysterperd slaat
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs gaan die ysterperd slaat
Oh-wa-ho-wa-oh jodaladi oh
Oh-wa-ho-wa-oh jodaladi oh
Saterdag middag tot diep laat na die middernag
Skoffel hy en Poppie by Blapsfontein
Sy's cherry en baby sy's syne en sy's lief vir hom
Agter op die saal kan die wêreld maar kom
Hy's gebou soos 'n droom en spiere rol en blink
Tatoë op die bors van 'n groot skip wat sink
En boy van die suburbs fancy Poppie de Jager
En boy van die suburbs speel true love met haar
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs gaan die ysterperd slaat
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs gaan die ysterperd slaat
Oh-wa-ho-wa-oh jodaladi oh
Oh-wa-ho-wa-oh jodaladi oh
Die engeltjies bo het 'n lag in hul oë
Want hul weet en waardeer sy waarde
Hmm hul weet hy's die sout van die aarde
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs gaan die ysterperd slaat
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs gaan die ysterperd slaat
Gaan die ysterperd slaat
Gaan die ysterperd slaat
Written by: Anton Goosen
instagramSharePathic_arrow_out