album cover
Bessie
377
Alternative Folk
Bessie was released on June 28, 2002 by Jeamile Music as a part of the album Blou
album cover
AlbumBlou
Release DateJune 28, 2002
LabelJeamile Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM61

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
COMPOSITION & LYRICS
Andre Swiegers
Andre Swiegers
Songwriter

Lyrics

Trane soos fonteine stroom uit jou oë
Jou make-up die smeer oor jou hele gesig
Jy’s mooi aangetrek, mooi aangetrek
Jy’s mooi aangetrek, maar jy lyk sleg my girl
Ek het net begin hou van jou dinge my ding
Jou toontjies wat my kielie innie aand voor ek slaap
Jy’s al wat ek wou hê, al wat ek wou hê
Jy’s al wat ek wou hê, wens jy kon dieselle sê
Bessie, jy sê my nou eers
Jy’t iemand anders vir wie jy voel
Vir wie jy voel
Hoe lank kan ek dit uithou, uithou, uithou
Sonder jou Bessie?
Hoe kan ek nou?
 
Hou al ons foto’s, jy skuld my niks nie
Geniet jou vakansie met jou branderplankman
Jou boodskap kom duidelik, duidelik deur
At least nou’s ek seker jy voel ‘n veer
Bessie, jy sê my nou eers
Jy’t iemand anders vir wie jy voel
Vir wie jy voel
Hoe lank kan ek dit uithou, uithou, uithou
Sonder jou Bessie?
Hoe kan ek nou?
My hoed’s op my kop, my jas om my lyf
Jy sê jy’s jammer, maar dit maak nie meer saak nie
Ek’s reeds oppad, reeds oppad
Ek’s reeds op my pad, want jy’t my yskoud gelaat
Bessie, jy sê my nou eers
Jy’t iemand anders vir wie jy voel
Vir wie jy voel
Hoe lank kan ek dit uithou, uithou, uithou
Sonder jou Bessie?
Hoe kan ek nou, Bessie?
Bessie...
Woorde & musiek : André Swiegers © (Jeamile Music Publishers)
Written by: Andre Swiegers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...