Featured In
Top Songs By Theuns Jordaan
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Theuns Jordaan
Songwriter
Lyrics
Luister na die stil vir my
Fluister soos die wind
Solitude en stilte
Daar sal jy my vind
Al jou spore klou
Soos graffiti aan my vas, onverwyderbaar
Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een
Kry my halfpad in die skemer
Halfpad as die dag breek
Kry my elke keer
Totdat jy hier teen my kom dans
Totdat jy hier in my arms stil kom staan
Kyk na die see vir my
Soek my teen die blou
Dis 'n lang pad na die liefde
Dit moet jy onthou
Maar die lang pad loop ek nou
Om jou vas te hou stap ek deur die blou
Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een
Kry my halfpad in die skemer
Halfpad as die dag breek
Kry my elke keer
Totdat jy hier teen my kom dans
Totdat jy hier in my arms stil kom staan
Deur donker valleie roep ek na jou naam
Op horison lyne
Sien ek visioene van ons saam
Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een
Kry my halfpad in die skemer
Halfpad as die dag breek
Kry my elke keer
Totdat jy hier teen my kom dans
Totdat jy hier teen my kom dans
Gooi jou hartseer vir die reën
Dan huil jy nooit alleen
Kyk trane val een vir een
Kry my halfpad in die skemer
Halfpad as die dag breek
Kry my elke keer
Totdat jy hier teen my kom dans
Totdat jy hier in my arms stil kom staan
Written by: Theuns Jordaan