Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Songwriter

Lyrics

Sy sê sy's bokser
Sy hou my tuinrose vas
Met merke op haar hande
Dink jy my bene sal hou?
Vir nog 'n laaste hou
En ek mompel deur die skare
Dink jy daai jare kom nou?
Jy's die fighter in die skare
Ek hoop maar ek val dan aan jou
Sy sê sy's 'n bokser
Sy kyk na die houe op my
Ek kom uit die koue
Daar's iets in my hart wat nog groei
Waar dit soms ook bloei
En ek mompel deur die skare
Dink jy daai jare kom nou?
Jy's die fighter in die skare
Ek hoop nog ek val dan aan jou
Written by: Daniël du Toit
instagramSharePathic_arrow_out