Featured In
Credits
PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniël du Toit
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
Sy kom in roosmaryn
Sy's bewende lig
Sy staan op die lyn
[Verse 2]
Is daar nog tyd
Vir liefde na pyn?
Sê my, Liewe Jesus
Is my kwota bereik?
[Verse 3]
Mayday
Mayday
Mayday
Mayday
Mayday
[Verse 4]
Sy hang oor my droom
Soos rooi papier
Sy flikker in my
Sy't iets gestuur
[Verse 5]
Ek ruik die reën
Dit hang weer swaar
Ek hoor die skare sing
Ek sal jou dra
[Verse 6]
Mayday
Mayday
Mayday
[Verse 7]
Mayday
Mayday
Mayday
Mayday
[Verse 8]
Twee siele ontmoet mekaar
In vierhonderdduisend jaar
Is daar niemand anders nie?
Ek weet nie
[Verse 9]
Hel, ek sou dankbaar wees
Al sien ek jou die eerste keer
In die vuur
[Verse 10]
Twee siele ontmoet mekaar
Vierhonderdduisend jaar
Is daar niemand anders nie
Ek weet nie
[Verse 11]
Hel, ek sou dankbaar wees
Al sien ek jou die eerste keer
Written by: Daniël du Toit