Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Songwriter

Lyrics

Was ons eers een?
En het ons verloor?
Is daar nog van jou bloed
In my oor?
Rooi en saffier
Om weer te begin
Die dood was te duur
Maar toe stap jy in
Hel, jy was lank
Langer as die pyn
Ek soek weer die son
Met die skemer aan my sy
Uiteindelik jy
Written by: Daniël du Toit
instagramSharePathic_arrow_out