Featured In
Credits
PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniël du Toit
Songwriter
Albertus van der Merwe
Songwriter
Lyrics
Jy sit jou kop op my skoot
Ek buk af
Ek soen jou wang
Wel ons't 'n jaar laas gepraat
En jy gaan haal
Al daai klein
Blou boekies
Danie, jy moet skryf
Skryf vir my
Maar dis moeiliker op die kantlyn
Jy kan sien dat skip aan't brand zijn
En die tandpyn van verstand kry
Gaan vir lang tyd aan die gang bly
Maar die bang kry nie die brood nie
Hulle sink saam met die kaptein
En die land bly vir die muiters om te vind
Swart vlag in die wind
Dien geen koning
Seerowers, vry soos die lug
n' Gebrande brug breek in die branders
Terugkyk het nog niks gesond gemaak nie
Written by: Albertus van der Merwe, Chaise Williams, Daniël du Toit, John Battersby