Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dans Dans Lisa
Dans Dans Lisa
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter
Deon Meiring
Deon Meiring
Songwriter

Lyrics

[Intro]
Ek onthou
Ek het jou nooit ontmoet nie
Dit was meer net soos toeval
'n Verskietende wens val
En jy het voor my gestaan
[Verse 1]
Ek weet jy
Sal sê ek praat nonsens
Maar daai nonsens is ons s'n
Ek bly gek oor jou
Al word ek jou dwaas
[Chorus]
En 'n dwaas was ek gewees
Sonder rigting, sonder keer
Nou dat ek weet wat ek weet
Wens ek hierdie harde kop
Wou vergeet
[Verse 2]
Maar ek onthou
Ek het jou nooit gegroet nie
Nie geweet wat ek voel nie
Gevoelloos gedoen
En die prys ook betaal
[Verse 3]
Maar ek weet nou
Maar dis nou en nie toe nie
Ek was nie wat ek word nie
'n Kind nie, 'n man nie
Vasgewang in 'n dwaal
[Chorus]
En 'n dwaas was ek gewees
Sonder rigting, sonder keer
Nou dat ek weet wat ek weet
Wens ek hierdie harde kop
Wou vergeet
Written by: Bouwer Bosch, Deon Meiring
instagramSharePathic_arrow_out