Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Klopjag
Klopjag
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Klopjag
Klopjag
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Ons loop langs mekaar maar ons loop verby mekaar
Ons is saam in hierdie ding maar elkeen dink net aan homself
Ons sê wat ons nie moet nie en bly stil oor dit wat gesê moet word
Jy dink ek is doof vir jou maar partykeer wens ek, ek was
[Verse 2]
Maar wie jy die liefste het maak jou die seerste
En wat jy nie kan kry nie soek jy mos die meeste
[Chorus]
Ons probeer 'n brug bou maar ek' bang vir die water onder
'n Pad loop in twee rigtings, waantoe gaan jy, ek weet nie ek mis jou, ek soek jou, ek skree
Ek skree
Ek skree
Ek skree
Ek skree
Ek skree
[Verse 3]
Wat sal jy als sê net om die fight te wen?
Wat sal jy als gee net om te kry wat jy wil hê?
Sal jy jouself verraai net om iemand anders te please?
Ek hoop dis die moeite werd, die moeite werd, die moeite werd
[Verse 4]
Maar wie jy die liefste het maak jou die seerste
En wat jy nie weet nie kan nie aan jou vreet nie
[Chorus]
Ons probeer 'n brug bou maar ek's bang vir die water onder
'n Pad loop in twee rigtings waantoe gaan jy, ek weet nie ek roep jou, ek soek jou, ek skree
Ek skree
Ek skree
Ek skree
Ek skree
Ek skree
[Chorus]
Ons probeer 'n brug bou maar ek's bang vir die water onder
'n Pad loop in twee rigtings waantoe gaan jy, ek weet nie ek roep jou, ek soek jou, ek skree (Skree)
Ek skree (Skree)
Ek skree (Skree)
Ek skree (Skree)
Ek skree (Skree)
Ek skree (Skree)
Ek skree
Ek skree
Written by: Klopjag
instagramSharePathic_arrow_out