Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Ampie
Ampie
Songwriter

Lyrics

Sy's 'n vrou wat met ondervinding praat
As ek nie weet nie gee sy goeie raad
As ek bankrot is leen sy my haar kaart
'n Kaart wat nooit leeg raak nie
Sy's regtig egtig my groot held
Sy't klaar 'n ander man se geld
Dalk haar eie, slaan my uit die veld
Raak meer verlief as sy my help
Waar gaan ek jou kry?
'n Sugar mammie wil ek hê
Wat alles doen wat ekke vir haar sê
Vir my alles koop wat ek wil hê
'n Rooi Ferrari ry en langs my lê
'n Sugar mammie wat verstaan
Wat weet ek is die katjie van die baan
Met bene wat my oë laat traan
'n Sugar mammie, ek's nie bang nie
Sy's die een wat al my drome weet
My ruggie vryf en my laat sweet
Met opgewondenheid my hartklop meet
Sy's die een, ek moet dit weet
Waar gaan ek jou kry?
'n Sugar mammie wil ek hê
Wat alles doen wat ekke vir haar sê
Vir my alles koop wat ek wil hê
'n Rooi Ferrari ry en langs my lê
'n Sugar mammie wat verstaan
Wat weet ek is die katjie van die baan
Met bene wat my oë laat traan
'n Sugar mammie, ek's nie bang nie
'n Sugar mammie wil ek hê
Wat alles doen wat ekke vir haar sê
Vir my alles koop wat ek wil hê
'n Rooi Ferrari ry en langs my lê
'n Sugar mammie wil ek hê
Wat alles doen wat ekke vir haar sê
Vir my alles koop wat ek wil hê
'n Rooi Ferrari ry en langs my lê
'n Sugar mammie wat verstaan
Wat weet ek is die katjie van die baan
Met bene wat my oë laat traan
'n Sugar mammie, ek's nie bang nie
'n Sugar mammie wil ek hê
Wat alles doen wat ekke vir haar sê
Vir my alles koop wat ek wil hê
'n Rooi Ferrari ry en langs my lê
'n Sugar mammie wat verstaan
Wat weet ek is die katjie van die baan
Met bene wat my oë laat traan
'n Sugar mammie, ek's nie bang nie
Written by: Ampie
instagramSharePathic_arrow_out