Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Performer
COMPOSITION & LYRICS
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Composer
JAKOBUS ALBERTO MEYER
JAKOBUS ALBERTO MEYER
Composer

Lyrics

Ek buig voor jou En hier staan ons weer, Asem in en uit Ek gaan my vrees verskeur. En ek dink op my voete Ja ek sien jou beweeg, Soos 'n spook in die nag Kwyn jy weg maar jy leef, Die vrees en die pyn Wat in tyd sal verdwyn, En ek dans in die skadu's Van jou bloed en jy weet. Slaan-slaan terug ons swaard in die lug Teen die harde merke op jou gesig, Val die vyand met muur teen sy rug Voel die aarde oopskeur polsslag wat ruk Samoerai jy het,'n samoerai in my. In vlees en gees Kom die strale deur, Die lug trek oop Sy skadu is nie meer En ek dink op my voete Ja ek sien jou beweeg, Soos 'n spook in die nag Kwyn jy weg maar jy leef, Die vrees en die pyn Wat in tyd sal verdwyn, En ek dans in die skadu's Van jou bloed en jy weet. Slaan-slaan terug ons swaard in die lug Teen die harde merke op jou gesig Val die vyand met muur teen sy rug Voel die aarde oopskeur polsslag wat ruk Samoerai jy het, 'n samoerai in my.
Writer(s): Ewald Jansen Van Rensburg, Jakobus Albertus Meyer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out